Back

SIDECAR
AFRICA


Proud stockists of Ural sidecars & spares

No Rules Gauteng
1000 & 500km & 100mile Sidecar Run

No Rules Gauteng bied vir die 4de jaar die 1000km run aan, waartydens deelnemers ‘n roete van 1000km moet voltooi in 12 uur. Hierdie jaar gaan ons ook ‘n 500km roete aanbied vir kleiner motorfietse en ‘n 100myl roete vir sidecars.

Vetrektyd is 06h00 Saterdag oggend en almal moet voor 18h00 weer terug wees. Vetrek- en eindpunt is No Rules Gauteng-Noord se Klubhuis (Zakkers Pub), op die Femsus perseel, R511 Silkaatsnekpad tussen Brits en Hartbeespoort.

Die roete is nog nie gefinaliseer nie, maar sal weer deur verskeie provinsies wees. Inligtingstukke sal aan elke deelnemer deurgestuur word nadat inskrywingsvorms ontvang is.

Deelnemers moet asseblief die inskrywingsvorm volledig voltooi en dit terugstuur tesame met die inskrywingsfooi van R250-00. Passasiers moet asseblief ook ‘n vorm invul.

Vir die R250-00 inskrywingsfooi kry elke deelnemer ‘n lap “badge”, ‘n hemp, ‘n sertifikaat, ‘n trofee, ete tydens die prysuitdeling asook verversings langs die pad.

‘n Fotograaf sal weer tydens die wegspring foto’s van die deelnemers neem, asook met hul terugkoms. Tydens die prysuitdeling sal daar “lucky draws”, “live entertainment”, en etes beskikbaar wees.

Let asseblief daarop dat die sluitingsdatum STIPTELIK SATERDAG, 4/9/2010 om 14h00 is.

Ons hoop om binnekort jou inskrywing te ontvang.

NO RULES GAUTENG BESTUUR

NO RULES GAUTENG-NORTH 100 MILE SIDECAR RUN ENTRY FORM
SATURDAY, 2 OCTOBER 2010

NAME & SURNAME:   …………………………………………………………………………………………….

ID NUMBER: ………………………………………………………………………………………………...

BLOOD TYPE: ………………………………………………………………………………………………...

MEDICAL FUND: ………………………………..…….…………… NR : ……………..……..………………

POSTAL ADRESS: ………………….……………………………………………..………………………………

ALLERGIES: …………………………………………………………………………………………………………

CELLPHONE NUMBER: ……………………………………… FAX NUMBER: ………………………………...

E-MAIL ADRESS: ………………….………………………………………………..…………..………..…………

CONTACT NR IN CASE OF EMERGENCY: …………..………………………………………………………..….

CLUB NAME: ……………………………………………………………………….………………………..….

MAKE OF SIDECAR: ………………………..……… REG. NR: ……………….……………..………

PASSENGER NAME: ……………………………………………….………………………………………………
( PASSENGER TO FILL IN SEPARATE FORM )

T-SHIRT SIZE : ……………………………

I HEREBY AGREE THAT I AM ATTENDING THE RUN ENTIRELY AT OWN RISK AND INDEMNIFY THE ORGANISERS AGAINST ANY DAMAGES SUSTAINED BY MY PERSON OR BELONGINGS. I AGREE TO ABIDE BY THE RULES AND INSTRUCTIONS OF THE ORGANISERS. I ACKNOWLEDGE THAT I HAVE READ THIS DOCUMENT AND FULLY UNDERSTAND THE CONTENTS, INSTRUCTIONS AND INFORMATION IN THE ENTRY FORM

……………………………………                                  ………………........................
RIDER SIGNATURE                                                        PASSENGER SIGNATURE

PLEASE FAX COMPLETED FORM BACK TO (012) 250 0220.

BANK DETAILS:
NO RULES MCC, ABSA BANK BRITS, 9208 565 112